Geen ander land het ‘n lasbrief vir die inhegtenisneming van die Suid-Afrikaanse sakeman Zunaid Moti uitgereik nie, het Interpol volgens Ulrich Roux, sy prokureur, bevestig.
Interpol gee SA sakeman hoop om Duitsland te verlaa
- Post published:November 6, 2018
- Post category:All / Crime and Courts / In The News
- Post comments:0 Comments
Tags: Zunaid Moti