Mandela-stigting oorweeg opsies ná Roets-uitspraak

Regter Colin Lamont het bevind ‘n twiet deur Roets kom nie neer op minagting van die hof nie omdat die uitspraak van die gelykheidshof slegs verklarend van aard is. Volgens Ulrich Roux word ‘n verklarende bevel nie noodwendig teen ‘n spesifieke individu of entiteit gemaak nie, maar kan dit meer as ‘n rigtingaanduider in die toekoms gesien word en gee dit duidelikheid oor ‘n saak.

LEES

Mandela-stigting oorweeg opsies ná Roets-uitspraak

Leave a Reply