Dis nog lank voor die Guptas se uitlewering, maar net trek stywer

“Daar was nog nooit so ‘n saak voor ‘n Suid-Afrikaanse hof nie.” Ulrich Roux meen dit kan nog jare duur voordat enige van die Guptas in ‘n Suid-Afrikaanse hof verskyn – al het Suid-Afrika die afgelope week ‘n uitleweringsooreenkoms onderteken met die Verenigde Arabiese Emirate, waar die Guptas tans skuil.

LEES

Dis nog lank voor die Guptas se uitlewering, maar net trek stywer

Leave a Reply